fbpx
AGS Bothasig
0.0/5 ( 0 Reviews )

Description

Ons is n Afrikaanse pinkster AGS kerk, en ons gemeente se naam is BETESDA. Betesda beteken letterlik iets soos huis van GENADE, en al maak ons geen kompromie met dit wat verkeerd is nie, is AGS Bothasig Betesda Gemeente, 'n plek waar GOD vir jou GENADE wil aanbied! Ons Gemeente bied jou 'n plek waar jy geestelik kan groei, want ons visie is om lidmate in ledemate te verander, sodat jy kan word, wat God vir jou beplan het om te wees. Ons het ook 'n sterk begeerte na die werking van die HEILIGE GEES, tydens ons lofprysing en aanbidding, so kom geniet saam met ons die teenwoordigheid van GOD, dit verander jou lewe !

Feature List

  • Church
2 Van Vrede Street,Bothasig,
Cape Town,Western Cape
South Africa
0834583881
Opening Hours
  • Monday
    01:00 AM - 01:00 AM
  • Tuesday
    01:00 AM - 01:00 AM
  • Wednesday
    01:00 AM - 01:00 AM
  • Thursday
    01:00 AM - 01:00 AM
  • Friday
    01:00 AM - 01:00 AM
  • Saturday
    01:00 AM - 01:00 AM
  • Sunday
    01:00 AM - 01:00 AM